Martin Freeman

Martin Freeman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martin John Christopher Freeman
Geboorte 8 September 1971 (1971-09-08)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin Freeman (gebore 8 September 1971) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (2005), The Hobbit: An Unexpected Journey (2012), The Hobbit: The Desolation of Smaug (2013), en The Hobbit: The Battle of the Five Armies (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy